Louwrens van der Westhuizen, graad 8, van die Paarl Hoër Jongenskool, het 'n prys ontvang vir sy Klassieke Kultuurprojek, 'n papiermodel van 'n Romeinse skild.