Julian Hellig, graad 9, Paarl Hoër Jongenskool, ontvang 'n prys van Dr. Annemare Kotze vir die gesamentlike graad 8 en 9 projek wat alledaagse gebruiksartikels met Latyns-afgeleide name uitbeeld. Julian het ook in die ope kategorie met 'n Latynse vertaling van die bekende sprokie oor Rooikappie (Red Riding Hood in Latin) gespog.

 
Reports
 
Posters
 Home  
Models
 
Open
 
Artistic