Reinhardt Biermann, graad 9, van Paarl Hoër Jongenskool, het 'n Klassieke Kultuurprys ontvang vir sy model van die Pantheon in Rome.