|
Kampus: |
Potchefstroom |
|
|
Fakulteit: |
Teologie |
|
|
Skool/Departement: |
Skool vir Bybelwetenskappe en Antieke Tale |
|
|
Posbenaming: |
Junior Lektor in Latyn
|
|
|
Kapasiteitsboupos met die oog op groter ekwiteit t.o.v. geslag en/of ras (Slegs vroulike kandidate of kandidate uit die swart of bruin gemeenskap sal oorweeg word)
Verantwoordelikhede sluit in:
o Primêr: § doseer van die vak Latyn en ander modules binne die program BA in Antieke Tale wat vanaf 2012/3 aangebied sal word (Antieke Kultuur, Mediese Terminologie en Regskultuur)
§ aanbieding van klasse vir laerskoolkinders (die Schola Prima-projek)
o Sekondêr:
§ Ontwikkeling van akademiese en professionele kwalifikasies met folus Latyn tot op NKR vlak 9, en voorlegging van PhD navorsingsvoorstel. Ontwikkeling van navorsingskapasiteit en inskakeling by die ontwikkeling van modules binne die BA-Antieke Tale program.
BA/BAhons-graad met hoofvak Latyn
Aanbieding van groepsklasse, fasiliteringsklasse/mentorklasse in Latyn.
Junior Lektor: R 181 500 – R 242 000 per jaar Navrae: Prof. Fika Janse van Rensburg tel.: 018 299 1849
2011-07-01
2011-04-15
|
||